NUUT VIR JOU KLEINSPAN

Goeie Huishouding - - Joulyf -

C­licks Ma­de 4 Ba­by is ’n be­kos­tig­ba­re reeks ba­ba- en kleu­ter­kos, kle­re, doe­ke, toi­let­wa­re en by­kom­stig­he­de wat help om ma’s meer ge­moeds­rus oor hul kin­ders se welstand te gee. As jy ’n Ba­by­Club-lid is, kan jy boon­op dub­be­le pun­te ver­dien en ’n ek­stra 10% af­slag op uit­ge­soek­te C­licks-han­dels­na­me kry. Be­soek jou naas­te C­licks of www.c­licks.co.za vir nog in­lig­ting. Van­af R7,95

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.