AS JY NOG NIE ’N BA­BA WIL HÊ NIE, MOET JY JOU EI­ER­SEL­LE LAAT VRIES

Goeie Huishouding - - Joulyf -

Moont­lik. Soos al­le din­ge wat vrug­baar­heid be­tref, hang dit van jou ou­der­dom af – jy het min­der ei­er­sel­le van ’n min­der goeie ge­hal­te ná 35. “Met die kits­vriesme­to­de (vi­tri­fi­ka­sie) kan agt uit 10 be­vro­re ei­er­sel­le dees­dae die ont­dooi­ings­pro­ses oor­leef,” sê Nar­gund. “In ’n on­lang­se streng we­ten­skap­li­ke stu­die in S­pan­je is be­vind dat be­vro­re ei­er­sel­le net so doel­tref­fend soos vars ei­er­sel­le is vir ei­er­sken­kings­be­han­de­ling.” Die vries van em­brio’s is eg­ter ’n meer be­proef­de teg­no­lo­gie. MET AN­DER WOOR­DE: As jy dit oor­weeg om ei­er­sel­le of em­brio’s te laat vries, moe­nie te lank wag nie. (Lees A­li­ce Mann se sto­rie op die vo­ri­ge blad­sy.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.