Ka­mi­ka­ze

deur Ru­die van Rens­burg (R190, Ta­fel­berg)

Goeie Huishouding - - Joulewe -

S­peur­kap­tein Kas­sie Kas­sel­man is by ’n kruis­pad: Sal hy lo­jaal bly aan die SuidA­fri­kaan­se Po­li­sie­diens, of is die on­ver­moë van sy kol­le­gas ge­noeg om hom tot ’n loop­baan­skuif te dwing? Die be­sluit sal eg­ter moet wag, want in­tus­sen is sy aan­dag by ’n be­re­ken­de reeks­moor­de­naar en ’n sin­di­kaat wat met ver­vals­te me­di­sy­ne smok­kel. Sal hy die Pi­on be­tyds kan uit­oor­lê? Van Rens­burg ver­klap deur­gaans net ge­noeg om die le­ser van die be­gin tot die ein­de ge­boei te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.