span­ning

Lek­ker ont­vlug­ting Rooi ha­ring

Goeie Huishouding - - Joulewe - deur S­chalk S­choom­bie (R290, Hu­man & Rous­seau)

Wan­neer die se­lebsjef Hart­man S­wie­gers ver­moor word op die swie­ri­ge o­pe­nings­aand van sy nu­we re­stau­rant, Tyd­loos, is daar ve­le moont­li­ke skul­di­ges. S­choom­bie hou die le­ser ter­gend aan die raai. Met sy gemaklike skryf­styl en won­der­li­ke woord­spe­lings bly die pas van die boek net só dat jy dit nie wil neer­sit nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.