ONS DAAR­VAN HOU

5 REDES WAAR­OM

Goeie Huishouding - - Joulewe -

Die nu­we Vol­vo S90-se­dan kan in twee woor­de op­ge­som word: ont­span­ne ge­rief. Dis luuks, maar ook be­son­der vei­lig en … 1 Dit ver­snel glad en be­heers van 0 tot 100 km/h in 5,9 se­kon­des. Die top­snel­heid is 250 km/h.

SOOS BLITS

2

Jou mo­tor sal voet­gan­gers, fiets­ry­ers en groot die­re (dis ’n wê­reldeer­ste!) op die pad be­speur. Dit sal jou waar­sku en selfs, in­dien no­dig, rem aan­slaan as jy dit nie doen nie.

OPPAS VOOR!

3 Die gemaklike leer voor­sit­plek­ke het’ n u­nie­ke sko­kab sor­be­ren­de me­ga­nis­me wat rug­graat be­se­rings in die ge­val van ’n bot­sing sal be­perk.

ON­DER­STEU­NING

4 ’n 360 °ka­me­ra wys jou wat rond­om jou mo­tor aan­gaan en maak dit mak­lik om te par­keer.

PARKEERHULP

5 Dis on­op­ge­smuk en e­le­gant met ’n ken­mer­ken­de sier­roos­ter en hoof­lig­te wat deur T­hor se ha­mer ge­ïn­spi­reer is.

SWEEDSE STYL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.