JI­JI JUI­CE BAR

Goeie Huishouding - - Joulewe -

KAAP­STAD: Maak ’n draai by in die hart­jie van die stad vir ’n vars uit­ge­druk­te sap van vrug­te, groen­te of ’n meng­sel van die twee. PRO­BEER: Die ge­wil­de Ji­ji Gi­ant, wat ’n meng­sel van krul­kool, sel­de­ry, gem­mer, ap­pel, spi­na­sie en suur­le­moen be­vat. Les jou dors met die tro­pie­se Pi­ne­ap­ple Punch wat met pyn­ap­pel, le­moen, suur­le­moen en Hi­ma­la­ja-sout ge­maak word. Koud­ge­pers­te sap­pe kos R35 vir 350 ml en R45 vir 500 ml. Ver­sterk jou im­muun­stel­sel met hul warm sap­pe, soos die Ap­ple C­in­na­mon Soot­her met ’n tik­kie gem­mer (R30). 072 251 5820 | Loop­straat 30, Kaap­stad | ji­ji­jui­ce.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.