KWAZULU-NATAL: BOOST JUI­CE BAR

Goeie Huishouding - - Joulewe -

maak dit pret­tig om ge­sond te le­we. Hul sap­pe is heil­saam en prop­vol vars geu­re. PRO­BEER: Die Ber­ry Crush, wat ap­pels, aar­beie, fram­bo­se, blou­bes­sies, Boost-sor­bet en ys be­vat (R43), of die Pro Man­go met klap­per­wa­ter, man­go­sap, le­moen (ge­meng), pie­sang, man­go­stuk­kies, wei­pro­te­ïen en ys (R49). 031 563 0467 | S­wa­po­weg 15, Umhlan­ga | boos­tjui­ce.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.