Dis spot­goed­koop vir sul­ke­goeie klank­ge­hal­te!

Goeie Huishouding - - Gh-Verslag - Pas bo-oor jou ore. Sit bo-op jou ore, Blu­e­tooth, koord­loos.

DIE BES­TE SAK­PAS OP­SIE Senn­hei­ser HD 202 II, R599 Dié oor­fo­ne lyk dalk een­vou­dig, maar dit het ons aan­ge­naam ver­ras! Vir ’n bil­li­ke R599 het dit prag­tig ge­ba­lan­seer­de en op­win­den­de klank ge­le­wer, en mak­lik ’n paar an­der oor­fo­ne uit­ge­stof wat drie keer so­veel kos. As jy be­reid is om die plas­tie­k­ont­werp en kon­ser­wa­tie­we sti­le­ring oor te sien, sal jy baie in jou nop­pies met dié sak­pas ko­pie wees. KEN­MER­KE: LEK­KER KOM­PAK Out­door Tech Los Ca­bos, R1 199 Dis ’n duur­sa­me op­sie vir die be­dry­wi­ge mu­siek­lief­heb­ber. Dié oor­fo­ne pas knus op jou ore en kop en vou klein ge­noeg op dat jy dit mak­lik in jou hand­sak en selfs broek- of hemp­sak kan dra. On­danks die dun oor­kus­sings is dit baie ge­mak­lik vir lang ses­sies om­dat dit lig­gies teen jou ore druk. Die ef­fens on­der­ge­mid­del­de klank­ge­hal­te doen eg­ter af­breuk aan die al­ge­he­le pro­duk. KEN­MER­KE:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.