BA­SIE­SE BLU­E­TOOTH

Goeie Huishouding - - Gh-Verslag - Sit bo-op jou ore, Blu­e­tooth,

S­kul­l­can­dy G­rind Wi­re­less, R1 500 Hier­die mo­der­ne straat­styl-han­dels­naam het al baie ge­vor­der en spog dees­dae met be­dui­dend be­ter klank- en bou­ge­hal­te. Al is die oor­kus­sings dun, is die oor­fo­ne ver­ba­send ge­mak­lik en dit bied’ n lek­ker le­wen­di­ge klank vir pop­mu­siek aan­han­ger sen’ n vol­doen­de bas. Die kon­tro leknop­pies is ge­rief­lik op die oor­fo­ne ge­leë en dis mak­lik om te be­mees­ter. Ons is eg­ter te­leur­ge­steld dat die oor­fo­ne nie kan op­vou so­dat jy dit in ’n rugsak kan pak wan­neer jy reis nie. KEN­MER­KE:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.