REISMAAT

Goeie Huishouding - - Gh-Verslag - Pas bo-oor jou ore, Blu­e­tooth, koord­loos.

Bo­se Qui­e­tCom­fort 35, R7 900 Bo­se is die nom­me­reen­keu­se vir ge­ruis­we­ren­de oor­fo­ne on­der men­se wat ge­reeld vlieg. Dit meet die om­ge­wings­ge­ruis waar jy ook al is en skep dan teen­klank­gol­we om die steu­ring uit te ska­kel. Die dik oor­kus­sings se­ël ook e­ni­ge ge­raas uit. Die oor­fo­ne is lek­ker lig, vou plat op en jy kan die ma­te van klan­ki­so­la­sie stel soos jy dit ver­kies. Die nie­koord­lo­se QC25 kos baie min­der. KEN­MER­KE:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.