KIN­DERS SE KEUSE

Goeie Huishouding - - Gh-Verslag - Sit bo-op jou ore.

Am­pli­fy Kid­dies Monsta Tu­nez, R96 Dié oor­fo­ne is spe­si­fiek vir klei­ner kin­ders ge­maak met ’n lig­te, buig­ba­re plas­tie­k­ont­werp, ’n klei­ner kop­band en ’n paar fun­ky kleur­ske­mas. Die vo­lu­me is tot 85 dB be­perk wat die mak­si­mum toe­laat­ba­re vlak van ge­raas bloot­stel­ling is wat ou­di­o­loë van die Wê­reld ge­sond­heid s­or­ga­ni­sa­sie aan­be­veel. KEN­MER­KE:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.