Die maklikste voor­ge­reg waar­oor al­mal dol is!

Goeie Huishouding - - Joukombuis -

Ca­pre­se-hap­pies is so een­vou­dig: Ryg blok­kies moz­za­rel­la, ta­ma­ties en ge­skeur­de ba­si­lie­bla­re op tan­de­stok­kies of so­sa­tie­pen­ne. Be­druip met bal­sa­mie­se gla­seer­sel en geur met grow­we sout en pe­per. WENK Dol­lie dit op met pros­ci­ut­to!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.