die NU­WE KRAAG­HEMP

Die klas­sie­ke hemp spog nou met ’n by­der­wet­se voor­koms dank­sy pret­ti­ge af­wer­kings soos val­le, bor­duur­werk en in­te­res­san­te hals­ly­ne

Goeie Huishouding - - Mode- kopie -

na­week

Ont­span in je­ans en ’n ge­mak­li­ke hemp met mooi bor­duur­werk. Dra ge­streep­te vloot­sty­lespad­ril­les en ’n swart rug­sak met frai­ings daar­by, en rond jou uit­rus­ting af met ’n sexy kat­oog­s­on­bril. HEMP R499, COTTON ON. JE­ANS R300, THE FIX. SONBRIL R279, ZARA. RUG­SAK R780, PIERRE CARDIN. SKOENE R600, PICHULIK.

aand­jie uit

Kies ’n sjiek, mo­no­chro­me voor­koms vir die aand. Dra ’n wit een­skou­er­top met val­le by ’n ge­so­fis­ti­keer­de swart broek. Rond die voor­koms met teks­tuur­ry­ke en sil­wer by­kom­stig­he­de af. HEMP R629 EN BROEK R799, ALBEI VAN H&M. OORBELLE R115 EN HANDSAKKIE R560, ALBEI VAN COLETTE BY COLETTE HAYMAN. SKOENE R399, QUEENSPARK.

Werk

Wie sê die kno­pe moet al­tyd in die mid­del sit? S­teek ’n lig­blou stre­pies­hemp met kno­pies op die moue by ’n mi­di­romp in vir ’n pro­fes­si­o­ne­le voor­koms. Voeg ’n rooi dra­sak, suè­de­skoe­ne en ’n roos­goud­hor­lo­sie by. HEMP R220, THE FIX. ROMP R599, THE LOT. HORLOSIE R99,99, THE FIX. HANDSAK R730, PIERRE CARDIN. SKOENE R999, RARE EARTH BY POETRY.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.