stra­lend!

Goeie Huishouding - - Skoonheidskopies -

SKILFER JOU VEL AF om van dooie sel­le ont­slae te raak wat po­rieë ver­stop en die vel dof laat lyk. Pro­beer: Vi­chy ProEVEN B­rig­h­te­ning C­le­an­sing Fo­am (R230) om die vel sag­kens te rei­nig en af te skilfer. MASSEER jou ge­sig met ’n glim­men­de vog­room vir ek­stra be­vog­ti­ging en sorg. Pro­beer: GLAMGLOW GLOWSTARTER Me­ga Il­lu­mi­na­ting Moi­stu­ri­zer (R750). EINDIG met ’n gesig­o­lie be­staan­de uit ver­skeie es­sen­si­ë­le o­lies vir ’n na­tuur­lik stra­len­de ge­laat. Pro­beer: L’Oréal Pa­ris Age Per­fect Ex­tra­or­di­na­ry Oil Fa­ci­al Oil (R230). Jou vel sal sag­kens straal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.