Laat ’n rui­ker van voor af blom

Goeie Huishouding - - Jouhuis -

Dis won­der­lik hoe ’n bos vars blom­me jou huis kan op­vro­lik, maar dit het die teen­oor­ge­stel­de uit­wer­king wan­neer die blom­kop­pe be­gin hang. (S­nik!) Ons raad: K­nip die stin­gels af en laat die blom­me in ’n vlak bak wa­ter dryf. S­tal dan dié bak – of drie – op jou eet­ka­mer­ta­fel of bed­kas­sie uit. Mak­lik, moei­te­loos en mooi!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.