STADSTONELE Lek­ker lo­cal ko­pies!

Goeie Huishouding - - Dis Briljanti -

1 Die Goud­stad kry ’n mo­no­chro­ma­tie­se voor­koms in dié verf-en-laag­hout­kuns­werk van Na­ti­ve Dé­cor. R549, Hel­lo P­ret­ty

2 Dié Suid-A­fri­kaan­se pad­kaart is ’n speel­mat én sak. Trek net die tou­tjies vas en die klein­span se speel­goed is weg­ge­pak. Vrag­mo­tor­tjie in­ge­sluit. R850, Ol­ly Pol­ly

3 Dié Pa­no­ra­ma-brood­mes is ’n skerp weer­ga­we van die mooie Moe­der­stad. R900, Ta­ke­a­lot GH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.