HOE OM ’N SLEUTELHOUER MET TOSSELS TE MAAK

Goeie Huishouding - - Dis Briljanti -

Jy het lap en lin­te, bor­duur­ga­re, kra­le, ’n ge­wo­ne skêr, ’n tand­skêr en blin­kers (op­si­o­neel) no­dig. • KIES jou lap­kom­bi­na­sies en sny dit met ’n skêr in lint­groot­tes. • RYG die kra­le in of werk blin­kers aan die lap en lin­te vas. Maak ’n lus met die bor­duur­ga­re. • KNOOP die lap en lin­te netjies aan­me­kaar vas en maak die ga­re-lus deel van die knoop. • BIND die ga­re-lus aan ’n sleu­tel­ring vas. WENK: Om te voor­kom dat jou lin­te uit­ra­fel, k­nip die pun­te met ’n tand­skêr.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.