WEBNUUS

Goeie Huishouding - - Dis Briljanti -

Is jy op soek na iets moois én styl­vols vir ’n kin­der­ka­mer? Ol­ly Pol­ly is die gees­tes­kind van Ge­ne­vie­ve Mot­ley, ’n Dur­ban­se ont­wer­per. Haar kleur­ry­ke meu­bels, speel­goed en de­ko­ri­tems sal e­ni­ge klein­ding se ka­mer op­vro­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.