5 KNAP MANIERE OM ALLERGIEË HOK TE SLAAN

Dis weer die tyd van die jaar wan­neer die wê­reld ná die win­ter in al sy glo­rie ont­waak. Dit is net jam­mer al­ler­ge­ne is ook weer met ons! Ge­luk­kig kan jy dank­sy PROTECT-A-BED rus­tig slaap

Goeie Huishouding - - Dis Briljanti -

Volg dié wen­ke om te keer dat allergieë weens sei­soens­ver­an­de­rin­ge die len­te vir jou be­derf.

1 SKOON EN NETJIES 2 FOUTLOSE VLOERE

Ver­my so­ver moont­lik mat­te en kies liefs al­ter­na­tie­we op­sies soos har­de­hout-, ge­la­mi­neer­de­hou­tof te­ël­vloe­re. Jy kan ook mak­lik was­ba­re los mat­te ge­bruik en ge­reeld stof­suig.

3DIEREMANIERE

Hou jou allergieë in ge­dag­te wan­neer jy jou troe­tel­die­re ver­sorg. Doen dit liefs bui­te. Bor­sel jou vier­voe­ti­ge vrien­de se pels ge­reeld om te keer dat jou huis vol ha­re is, en ge­bruik seep­vrye of be­vog­ti­gen­de troe­tel­dier­sjam­poe wan­neer jy hul­le was.

4 GLADDE OPPERVLAKKE

As jy e­nig­sins ’n keu­se het, ver­my swaar ge­stof­feer­de meu­bels. Kies meu­bels van ma­te­ri­a­le soos leer, vi­niel, plas­tiek of e­ni­ge an­der stow­we wat mak­lik skoon­maak.

5 SOETE SLAAP

Be­skerm jou bed teen stof­my­te, muf en bak­te­rieë. Kies ’n Protect-A-Bed®-ma­tras­be­sker­mer om jou teen al­ler­ge­ne te be­skerm en só ’n soete nag­rus te ver­se­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.