3 DE­KOR­WEN­KE VIR GORDYNE

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

1 Hang jou gor­dyn­stok­ke so hoog bo die ven­sters as moont­lik. Dit sal help om ’n il­lu­sie van ruim­te te skep. 2 Kik­ker wit gordyne op deur die on­der­kan­te te kleur – dis soos nu­we gordyne, maar teen ’n frak­sie van die prys! Of bind dit bloot met tos­sel­gor­dyn­ban­de vas. 3 Laat nu­we gordyne eers vir ’n paar dae hang voor­dat jy die so­me af­werk. Par­ty gordyne sal krimp en an­der (ver­al na­tuur­li­ke stow­we) sal rek na ge­lang van die weer en hul ge­wig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.