“Sou jy ’n be­ton­toon­bank aan­be­veel? Ek hou baie van die voor­koms.”

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Ek is ook dol oor die voor­koms van be­ton in ’n huis. Be­ton­kom­buis­toon­ban­ke is baie kos­te­doel­tref­fend en daar is ’n paar fan­tas­tie­se maat­skap­pye wat dees­dae be­ton­vloe­re en -toon­ban­ke in­stal­leer. Let wel: As jy van ’n naat­lo­se, een­vor­mi­ge voor­koms hou, is be­ton dalk nie vir jou nie. Dit kan baie kleur­va­ri­a­sies hê. En die kleur raak don­ker­der wan­neer jy dit ver­se­ël. Oor­weeg dus wit se­ment as jy ’n lig­ter voor­koms wil hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.