TUINSLANGWENKE

Kweek ’n paar nu­we i­dees

Goeie Huishouding - - Tuinmaak -

BE­SKERM JOU PATIO

Plaas ’n ou op­ge­rol­de tuin­slang on­der ’n groot pot­plant vir be­ter drei­ne­ring en om te keer dat hout vlek of krom­trek.

BEPLAN ’N BLOMBEDDING

Tuin­slan­ge is buig­baar en kan mak­lik rond­ge­skuif word. Ge­bruik dit dus om jou bed­dings uit te lê voor­dat jy die grond be­gin uit­spit.

VEILIGHEID EER­STE

K­nip dit vol­gens groot­te en maak ’n snit in die leng­te om ’n be­sker­men­de oor­trek­sel vir hand­sae en snoei­skê­re te maak.

NET­JIE­SE NETWERK

Sny ’n stuk tuin­slang in die leng­te aan die een kant oop en ge­bruik dit om ’n spul ka­bels of koor­de netjies by­me­kaar te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.