“groen” plaag­be­heer

Goeie Huishouding - - Tuinmaak -

S­paar jou­self ure se werk deur plan­te te plant wat in­sek­te af­weer. Met­ge­sel­plan­te is die e­ko­vrien­de­li­ke al­ter­na­tief vir jou tuin met ’n plaag­do­der te pa­trol­leer, en dis mak­lik as jy weet hoe. Plant spriet­uie saam met jou wor­tels, kap­per­tjies rond­om jou rank­boon­tjies, en gras­uie on­der jou ro­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.