TUIN IN ’N BOKS

Goeie Huishouding - - Tuinmaak -

Dank­sy Reel Gar­de­ning se be­mes­te saad­stro­kies kan jy in ’n jap­trap ’n groen­te­tuin plant. Dis hand­ge­maak en be­vat top­ge­hal­te­saad. Die stro­kies hou die saad in po­si­sie en die pa­pier is hoogs ab­sor­be­rend, wat be­te­ken jy s­paar boon­op wa­ter. Plant die stro­kies, gee dit daag­liks wa­ter en wag vir jou oes om op te kom. Selfs kin­ders sal dit ge­niet! Va­n­af R20, Food Lo­ver’s Mar­ket of www.reel­gar­de­ning.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.