TUINTAKE VIR SEP­TEM­BER

Goeie Huishouding - - Tuinmaak -

K­NIP e­ni­ge dooie, swak of oor­kruis­te stin­gels van ro­se af.

LEI len­te­blom­strui­ke soos a­sa­le­as en Deut­zi­as nat so­dat dit mooi blom.

PLANT pot­plan­te waar­van die wor­tels al by die drei­ne­rings­ga­te uit­groei in gro­ter pot­te oor.

GEE jou gras­perk kuns­mis na­dat jy dit be­hoor­lik ge­sny het.

HOU ’n o­gie oor vorm­bo­me ( to­pi­a­ries) om­dat die vin­ni­ge len­te­groei hul vorm kan be­ïn­vloed. WENK S­paar wa­ter deur slegs in­heem­se plan­te te plant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.