“HOE KAN EK KEER DAT DIE SON MY BANK SE LAP BRAND?”

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Dit gaan al­les oor ma­te­ri­aal­keu­ses: Sy en sui­wer ka­toen sal in die son ver­bleik, ter­wyl ge­meng­de stow­we met ’n bie­tjie po­li­ës­ter daar­in ge­har­der is. Ge­luk­kig kry jy dees­dae fan­tas­tie­se ma­te­ri­a­le met ’n ka­toen-, lin­ne­of flu­weel­af­wer­king wat eint­lik ’n po­li­ës­ter­meng­sel is. Don­ker­der lap is ge­neig om op lang ter­myn meer te ver­dof. An­der op­sies is om ’n deur­sig­ti­ge UV-be­stan­de film op jou ven­sters te plak en om groot bui­te­pot­plan­te só te skuif dat dit jou meu­bels teen ska­de­li­ke son­stra­le be­skerm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.