S­tuit swart muf NOU!

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Voor­ko­ming van en be­sker­ming teen dié huis­hou­de­li­ke en ge­sond­heids­plaag!

MUF IS MAL OOR toe ruim­tes met swak ven­ti­la­sie. Maak al­tyd ’n ven­ster oop na­dat jy ge­stort het om vars lug in te laat. Geen ven­ster nie? Oor­weeg ’n suig­waai­er of ’n bad­ka­mer­ver­war­mer.

WEEK ’n lap in wita­syn en vee die muf af. Her­haal en laat droog word. Jy sal dalk die skoon­ge­maak­te deel moet oor­verf.

PRO­BEER DIÉ PRO­DUK­TE: Air S­cents Moi­stu­re Ab­sor­ber R22,95 vir 500 ml, C­licks; Pro­bio Mould A­way R61,95, www.shop.pro­bio.co.za

VERF VOL­GEN­DE keer jou mu­re met ’n muf­we­ren­de verf soos Du­lux Bathroom+.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.