SLIM OPLOSSING

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Het jy ge­noeg bo­log­ne­se ge­maak om ’n paar

por­sies te vries? Keer dat jou kos­ba­re Tup­per­wa­re kos­vlek­ke kry deur die bin­ne­kant met ’n bie­tjie kos­sproei te spuit. Dit keer ta­ma­tie- en ker­rie­vlek­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.