HOU DIT BLINKSKOON

Die nu­we reeks PLUSH Su­pre­me-toi­let­rei­ni­gers is spe­si­aal ge­for­mu­leer om die toi­let­bak te diep­rei­nig en mer­ke te ver­wy­der.

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Plush is al lan­ger as 50 jaar ’n huis­hou­de­li­ke naam in Suid-A­fri­ka. As ’n ge­ves­tig­de spe­si­a­lis in leer- en suè­desorg­pro­duk­te bied Plush nou ook ’n reeks pro­duk­te wat jou sal help om jou woon­plek sil­wer­skoon te hou.

Die jong­ste toe­voe­ging tot die han­dels­merk is die reeks Plush Su­pre­me-toi­let­rei­ni­gers. Ons weet al­mal dat ’n skoon huis die sleu­tel tot jou ge­sin se ge­sond- heid is, en hier­die rei­ni­gers ver­se­ker dat jou toi­let al­tyd hi­gi­ë­nies sal wees. Plush Su­pre­me se krag­ti­ge for­mu­le ver­wy­der al­le on­ge­wens­te mer­ke in die toi­let­bak en ver­se­ker dat dit blinkskoon is en vars ruik.

Plush Su­pre­me-toi­let­rei­ni­gers is in La­ven­der-, Pot­pour­ri-, Spring F­resh- en Le­mon-geur te kry, en is land­wyd by toon­aan­ge­wen­de win­kels be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.