KRY SÓ DIE BES­TE GE­BRUIK VAN JOU TOILETREINIGER

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Toets die pro­duk op ’n k­lein op­per­vlak van die toi­let­bak wat jy wil skoon­maak.

Lig die toi­let­sit­plek op en spuit on­ver­dun­de Plush Su­pre­me-toiletreiniger di­rek on­der die rand van die toi­let­bak en in die bak self.

Laat staan vir 10 mi­nu­te.

Skrop die toi­let­bak met ’n skrop­bor­sel, en spoel dan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.