Wat is g­rei­ge?

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Soos die naam aan­dui, is dit ’n kom­bi­na­sie van grys en bei­ge. Hier­die ge­so­fis­ti­keer­de neu­tra­le kleur kan warm of koud wees na ge­lang van wat­ter kleur sy on­der­toon is. Ge­bruik g­rei­ge in groot ruim­tes waar jy jou kuns­wer­ke en meu­bels wil laat uit­staan, soos in die leef­ver­trek of ’n hoof­gang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.