Glans­skaal

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Die top­af­wer­kings wat jy in die win­kel sal kry en waar dit die bes­te werk. MAT: Dié glans­lo­se af­wer­king wys die verf se wa­re kleur en is die e­ko­no­mies­ste op­sie. Dit kan vin­nig mer­ke maak, maar kan mak­lik op­ge­knap word. Ge­bruik dit op groot de­le wat min ak­sie kry, soos pla­fon­ne. EIERDOP: Dié la­e­glans­af­wer­king is baie ge­wild. Dit maak nie so mak­lik mer­ke nie en is mak­li­ker om skoon te kry. SATYN: Soort­ge­lyk aan ’n ei­er­dop­af­wer­king, maar meer be­stand teen vog en i­de­aal vir bad­ka­mers. HALFGLANS: Dié blink af­wer­king is krap- en skraap­be­stand, maar ver­bloem nie de­fek­te so goed nie. Ge­bruik dit op de­le wat baie ge­bruik word, soos deu­re en kas­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.