Toets voor­dat jy koop

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Met die Plas­con Vi­su­a­li­ser- en Du­lux Vi­su­a­li­zer ZA-apps kan jy jou mu­re vir­tu­eel met een kliek verf voor­dat jy op ’n kleur be­sluit. Só kan jy sien wat­ter kleur die bes­te by jou meu­bels en stof­feer­stow­we pas. Al twee apps is boon­op gra­tis vir Ap­ple- en An­droid-toe­stel­le.

Maak se­ker jy be­trek jou he­le ge­sin by die keu­se van ’n kleur – hul­le moet ook daar­mee saam­leef !

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.