Lig is al­les!

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

’n Verf­kleur waar­na jy in die win­kel kyk, kan baie an­ders op jou mu­re lyk! Ver­trek­ke met ’n noor­duit­sig kry baie warm son­lig wat koe­ler verf­kleu­re ba­lan­seer. Ge­bruik kleu­re met warm on­der­to­ne (soos am­ber) in ’n ver­trek wat min­der na­tuur­li­ke lig kry om te keer dat dié ruim­te strak lyk. Kuns­ma­ti­ge be­lig­ting speel ook ’n rol: Ho­ë­tem­pe­ra­tuur­gloei­lam­pe (kyk op die ver­pak­king as jy nie se­ker is nie) straal ’n sag­te, blou­e­ri­ge lig uit wat die bes­te saam met koel kleu­re werk. La­e­tem­pe­ra­tuur­lig­te het ’n o­ran­je­ri­ge tint wat by war­mer ska­ke­rings pas. Toets eers die kleur voor­dat jy fi­naal be­sluit: Kry ’n paar mon­ster­kaart­jies, plak dit teen jou mu­re en kyk hoe die kleu­re op ver­skil­len­de tye van die dag lyk. Kies dan die een wat die bes­te lyk op die tyd wan­neer jy die ver­trek die mees­te ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.