Kies pas­maats

Goeie Huishouding - - ’ n kenner gee raad -

Soms moet jy meer as een ver­trek in ge­dag­te hou. Om se­ker te maak dat kleu­re in aan­slui­ten­de ver­trek­ke me­kaar kom­ple­men­teer, be­gin met een van hier­die for­mu­les (regs). Kies dan verf met die­self­de on­der­to­ne vir ’n rus­ti­ge vloei.

TOON: Ge­bruik ver­skil­len­de ska­ke­rings van een kleur. Die mak­lik­ste is om een of twee op die­self­de mon­ster­kaart­jie te kies.

LAE KONTRAS: Span die kleur saam met die vol­gen­de ska­ke­rings op die kleur­wiel in, soos blou­groen, blou en blou­pers.

HOË KONTRAS: Pro­beer kom­ple­men­tê­re kleu­re met soort­ge­ly­ke kleur­ver­sa­di­ging. Voeg min­stens een lig­ter ska­ke­ring by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.