BOBAAS-BOR­SEL

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

Hier­die was­ba­re en stort­vrien­de­li­ke ge­sig bor­sels al jou skoon­heids­roe­ti­ne mak­li­ker as ooit te­vo­re maak. Die bor­sel het drie spoed ver­stel­lings. Kies een­vou­dig die ge­pas­te een om jou vel af te skilfer of te rei­nig. Die een­mi­nuut­tyd­hou­er stop el­ke 20 se­kon­des om te ver­se­ker dat jou vel o­ral ewe veel aan­dag kry. Re­ming­ton Re­veal Fa­ci­al C­le­an­sing Brush (R1 249)

LAAI 1 KEER; GE­BRUIK 30 KEER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.