STYLGIDS ...

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

“Ek het nog al­tyd ge­glo ek lyk goed wan­neer ek goed vóél. Ek ver­knies my glad nie oor kle­re se nom­mers nie (in by­kans el­ke win­kel pas ’n an­der nom­mer my) en met­ter­tyd het ek ge­leer wat vir my lyf werk en wat nie. As jy by daar­die ba­sie­se styl hou, sal jy al­tyd styl­vol lyk en self­ver­troue hê, en dís die ge­heim.”

BAILEY SCHNEIDER RADIO-EN-TV-AANBIEDER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.