VEELSYDIGE GRIMEERPEN

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

Dank­sy die draai-en­kliek­funk­sie van dié slim grimeerpen het jy vier ska­ke­rings by­der­hand: ’n lip­kleur (na­tuur­li­ke bei­ge) en drie oog­om­ly­ners (in­di­go, bruin en swart). Kliek af vir die ska­ke­ring van jou keu­se en draai vir die kleur. S­kie­lik is jou gri­meer­sak­kie nie meer so vol nie! Clarins All-In-One Pen (R595)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.