“EK HET GEHOOR DIS ’N GOEIE I­DEE OM JOU GESIGROME EN SERUMS IN DIE YSKAS TE BÊ­RE. HOE­KOM IS DIT VOORDELIG, OF IS DIT SOMMER ’N OUVROUSTORIE?”

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

BAIE MEN­SE GLO as jy jou vel­sorg- en selfs kos­me­tie­se pro­duk­te koel hou of in die yskas bê­re, sal jy die rak­le­we ver­leng of dit op ’n ma­nier pre­ser­veer. Dit is eg­ter nie heel­te­mal waar nie. Vol­gens die ken­ners is daar se­ke­re pro­duk­te, soos gri­me­ring, wat eer­der by ka­mer­tem­pe­ra­tuur ge­bê­re moet word. Be­vog­ti­gers en lyf- en oog­ro­me kan in die yskas ge­hou word, maar die e­nig­ste voor­deel sal in die so­mer wees wan­neer ’n ver­koel­de room (pro­beer een met ’n jel­teks­tuur), se­rum of ver­fris­ser kan help om swel­ling te ver­min­der en sir­ku­la­sie te ver­be­ter. Dit werk ver­al met oog­room, want om ’n bie­tjie koue oog­room rond­om moeë oë aan te tik, sal pof­fe­rig­heid en don­ker krin­ge ver­min­der. Hou in ge­dag­te dat wan­neer jy pro­duk­te in die yskas bê­re, die teks­tuur kan ver­an­der. Ro­me wat o­lies be­vat, kan by­voor­beeld dik­ker raak, en na­el­lak sal taai­er word, wat dit moei­li­ker maak om aan te wend. Pro­beer: (1) Sis­ley Black Ro­se S­kin In­fu­si­on C­re­am (R2 285) (2) Ga­ti­neau A­qua­me­mo­ry Moi­stu­re Re­ple­nish C­re­am-Gel (R750)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.