sti­le­ring

“El­ke pro­duk wat ek ge­bruik, is te swaar vir my krul­le.”

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

OPLOSSING: Dit klink as­of jy dalk die soort sti­leer­pro­duk­te moet ver­an­der wat jy ge­bruik, en ook hoe­veel jy aan­wend. For­mu­les soos sproeie, mous­se’e en serums is ge­neig om lig­ter in ge­wig te wees as ryk for­mu­les soos ro­me en o­lies, maar selfs die lig­ste pro­duk kan swaar wees as jy te veel aan­wend. Ge­bruik dit dus spaar­sa­mig. Druk ’n bie­tjie so groot soos ’n 20c-stuk uit (dis mak­li­ker om nog by te voeg as om oor te be­gin), en ver­my swaar­der pro­duk­te op die wor­tels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.