“Ek is in ’n haar­snit­groef!”

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

OPLOSSING: Dis nie no­dig vir ’n dras­tie­se snit om jou voor­koms te ver­nu­we nie. Hier­die aan­pas­sings vir jou spe­si­fie­ke haar­leng­te sal jou vin­nig sjiek laat lyk.

Vir lang ha­re: Vra jou haar­kap­per om sag­te lae van die mid­del tot die pun­te van jou ha­re te k­nip vir meer be­we­ging en vo­lu­me. Vir ek­stra vol­heid, wend mous­se aan klam ha­re aan voor­dat jy dit droog­blaas.

Vir mid­del­leng­te ha­re: Vra vir lae wat jou ge­sig sal om­raam (soos ’n lang kuif wat in die voor­ste de­le van jou ha­re weg­raak) vir ’n meer teks­tuur­ry­ke voor­koms. Hou die voor­ste de­le los wan­neer jy jou ha­re vas­bind vir ’n sor­ge­lo­se styl.

Vir kort ha­re: Laat k­nip ’n kui­fie! Vra vir ’n on­e­ga­li­ge kant­kuif om jou oë en ge­sig­vorm te be­klem­toon. Woel ’n bie­tjie droë sjam­poe deur jou ha­re.

(Bron: John D, TRESem­mé-sti­lis)

Ju­li­an­ne Moo­re

Ker­ry Washing­ton

He­len Mir­ren

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.