kroes

“Ek het al el­ke pro­duk vir kroe­se­rig­heid pro­beer, maar niks werk nie.”

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

OPLOSSING: Am­per al­mal suk­kel hier­mee. Een moont­li­ke re­de hoe­kom ’n pro­duk nie werk nie, is dat jy te lank wag om dit aan te wend na­dat jy ge­stort het. Dit gee kroe­se kans om te vorm, ver­al in ’n bad­ka­mer vol stoom. Maak jou ha­re met ’n hand­doek droog so­dra jy uit die stort klim en kam jou pro­duk deur. Blaas jou ha­re in ’n ka­mer droog waar die lug dro­ër is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.