DRA VROLIKE VAL­LE

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

Val­le is die i­de­a­le ma­nier om ’n styl­stel­ling te maak en dis ’n goeie keu­se vir ’n len­te- of so­mer­troue. Hou die res van jou uit­rus­ting een­vou­dig om­dat die val­le so flam­bo­jant is. ROK R1 199, H&M. SERP R225, Lu­lu Bel­le. SKOENE R899, Mim­co by Wool­wort­hs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.