KIES ’N RUITPATROON

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

Ruit­pa­tro­ne is hier­die sei­soen o­ral te sien – op rok­ke, hem­de, hand­sak­ke, skoene en meer. Dra hier­die een­vou­di­ge ge­rui­te band­jies­rok oor ’n deur­sig­ti­ge rok of bloes, of oor ’n ge­wo­ne wit T-hemp vir ’n vars, vlei­en­de voor­koms.

PIENK ROK R170, The Fix. GE­RUI­TE ROK R829, Zara. HAARBAND R899, Mim­co by Wool­wort­hs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.