BLOM ’N BIE­TJIE

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

Vir ’n vol­was­se eer­der as ’n mei­sie­ri­ge voor­koms, kies mo­tie­we met de­li­ka­te blom­tak­kies op ’n wit of swart ag­ter­grond. Dié rok met sy lang moue en vlei­en­de hals­lyn sal ook mooi lyk as jy dit net so met ho­ë­hak­skoe­ne na ’n ge­leent­heid dra, of oor nou­pyp­je­ans vir ’n sjiek dag­voor­koms.

ROK R1 399, Fo­re­ver New. ROMP R599, The Lot. HANGERTJIE R249, Al­do.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.