SPOG MET ’N U­NIE­KE HEMP

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

Ver­geet ver­ve­li­ge knoop­hem­de; 2017 is die jaar van die bui­ten­ge­wo­ne hemp. Kyk uit vir oor­groot moue, strik­ke en in­te­res­san­te hals­ly­ne en dra dit by ’n romp, cu­lot­te, lang­broek of je­ans. Deur­sig­ti­ge lae is ook hier­die sei­soen baie ge­wild, ver­al op rom­pe.

HEMP R749, Tops­hop. ROMP R329, H&M. OORBELLE R49,99, MRP. SKOENE R599, Wit­chery by Wool­wort­hs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.