BLY WARM MET ’N KAMISOOL

Goeie Huishouding - - Jou voorkoms -

Daar’s steeds ’n ef­fen­se byt in die lug. Trek dus ’n kamisool oor ’n lig­te trui aan om styl­vol, maar ge­mak­lik te wees. Maak se­ker jou kamisool en trui is in die­self­de kleur­pa­let vir ’n af­ge­ron­de voor­koms. TOP R399 en TRUI R599, albei van Cotton On. ROMP R629, Zara. HANDSAK R599, Al­do.

FOTOGRAFIE NIQUITA BENTO MO­DE CLARE ROBERTSON MO­DE-INTERNS AM­BER BARKER EN ALI FRANCESCUTTI MODEL CELE DU PLESSIS VAN FULL CIRCLE HA­RE EN GRI­ME­RING KELLY PAITAKI VAN GLOSS ARTIST MANAGEMENT PRY­SE KORREK BY TER PERSE GAAN KOOP­GIDS OP BLAD­SY 127

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.