Vi­va vo­lu­me!

Sê tot­siens vir pap, le­we­lo­se ha­re en kry vo­lu­me met hier­die mak­li­ke stap­pe en die JOHN FRIEDA® Luxu­ri­ous Vo­lu­me-reeks

Goeie Huishouding - - Advertensie- Promosie -

As jy dun ha­re het, kan dit moei­lik wees om dit só te sti­leer dat dit mooi vol lyk. Jy tof dit op, wik­kel dit met jou vin­gers deur­me­kaar en blaas dit uit, maar dit bly een­vou­dig plat­val. As jy graag gol­wen­de lok­ke wil hê wat die kop­pe sal laat draai, is die Luxu­ri­ous Vo­lu­me-reeks van die haar­ken­ners by John Frieda® net wat jy no­dig het. Die pro­duk­te in dié reeks is ge­for­mu­leer om selfs dun, le­we­lo­se ha­re vo­lu­me en ’n sa­lon­mooi styl te gee, en dit boon­op na­tuur­lik en soe­pel te laat voel. Gee dun ha­re ’n bie­tjie oemf met hier­die wen­ke vir vo­lu­me.

1DOEN DIE VOORBEREIDING. Be­gin jou haar­sor­groe­ti­ne vir meer vo­lu­me met die Luxu­ri­ous Tou­cha­bly Full Vo­lu­me 7-Day Vo­lu­me S­ham­poo en Con­di­ti­o­ner. Die sjam­poe be­vat lig­te rei­ni­gings­mid­dels wat nie jou ha­re sal stroop nie, ter­wyl die op­knap­per el­ke haar op­knap son­der om dit swaar te laat voel. Jou ha­re sal dus na­tuur­lik vol en tas­baar sag lyk.

2SKEP VO­LU­ME. Die Luxu­ri­ous Vo­lu­me Per­fect­ly Full Mous­se ver­dik dun ha­re vir ’n vol­ler voor­koms son­der om taai te voel, en die Luxu­ri­ous Vo­lu­me Root

Boos­ter Blow Dry Lo­ti­on skep vo­lu­me by jou kroon­tjie om dun ha­re by die wor­tels te lig vir ha­re wat glans­ryk en na­tuur­lik lyk.

3ROND DIT AF. Ver­vol­maak jou voor­koms met die ek­stra­fyn Luxu­ri­ous Vo­lu­me Fo­re­ver Full Hair­spray om jou haar­styl heel­dag mooi te hou.

Wenk Blaas jou wor­tels op­waarts droog vir ek­stra vo­lu­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.