VRIES JOU WYN

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

VERLAAG JOU RISIKO VIR SIEKTES

As jy van ’n bie­tjie an­ti­ok­si­dant­ry­ke wyn hou, klink ’n gla­sie hiérop – 150 ml per dag kan jou risiko vir hart­siek­te, ti­pe 2di­a­be­tes, som­mi­ge kan­kers en alz­hei­mers verlaag. Maar wees ver­sig­tig wan­neer jy wyn op warm dae drink: Warm weer en de­hi­dra­sie wat met al­ko­hol ver­band hou, kan jou bloed­druk be­ïn­vloed en jou dui­se­lig maak. KENNERSWENK Vries jou guns­te­ling­wyn in ys­bak­kies (so­wat 15 ml per blok­kie), stel die voe­ding­kun­di­ge Ja­c­lyn Lon­don voor. Voeg dan een of twee blok­kies by ’n k­lein gla­sie wyn om jou dran­kie lan­ger te laat hou, of voeg ’n paar blok­kies by von­kel­wa­ter om jou ge­hi­dreer te hou en ’n ba­be­laas te keer. Maar hou kop, want meer as 150 ml wyn per dag kan weer jou risiko vir siektes ver­hoog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.