RUIM HART

Goeie Huishouding - - Jou Lyf -

Na­vor­sing be­klem­toon oor en oor die voor­de­le van vry­ge­wig­heid. Om te gee is nie net goed vir ons fi­sie­ke ge­sond­heid nie, maar ook vir ons gees­tes­ge­sond­heid. Dit laat ons doel­ge­rig voel en help om ’n so­si­a­le band tus­sen ons en men­se in nood te vorm. Dis ook ’n goeie en na­tuur­li­ke ma­nier om span­ning te ver­lig en de­pres­sie te be­veg. Die San­ta S­hoe­box-pro­jek moe­dig SuidA­fri­ka­ners van­jaar selfs meer aan om hul­le te help om teen 2019 een mil­joen kin­ders te be­reik. Jy kan ’n by­drae le­wer – en ’n ge­luk­ki­ger le­we lei – deur san­tas­hoe­box.org.za te be­soek en jou skoen­boks te be­lo­we, of jy kan vir R400 ’n vir­tu­e­le boks be­stel en kies wat­ter i­tems jy in die boks wil hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.